Welkom by Netwerk

Netwerk is die werkende-jeugbediening van LewenSentrum. In ander woorde is die Netwerk bediening vir die mense met en tussen die ouderdom van 19-29 jaar.

Die hartklop van die bediening is vriendskap. Die manier waarop ons die vriendskappe bou is eenvouding. 1- Kleingroepe. 2- Dienste. 3- Spesiale geleenthede (kunstenaars, socials, ens).¬†Daar is kleingroepe elke week op verskillende dae. Maak kontak met ons om meer uit te vind daaroor. Ons dienste is een keer ‘n maand, elke laaste woensdagaand van die maand om 19:30-20:30. Ons weet dit is soms moeilik om die aande by te woon, maar dit is juis die uitdaging. Om ‘n volgeling van Jesus te wees verlang dat ons Hom soek meer as rus. Dit is ook die oonderwerp van die aand wat die kleingroepe bespreek en rondom kuier tot en met die volgende diensaand. Spesiale geleenthede is daar om vriendskappe te vorm, nuwe mense te verwelkom en ‘n lekker tyd saam te geniet. Hou ons facebook page, ons website en die afkondings dop om uit te vind oor die datums.

Volgende Diens: 30 September 2015 om 19:00 vir 19:30-20:30

Kontak Ons

Alberton Kantoor
Telefoonnommer: 011 867-7244

Your Name (required)

Your Number (required)

Your Email (required)

Subject

Your Message

Preke

Perspektief Afkondig 2